Phyllanthaceae | |
---|---|
![]() | |
Phyllanthus emblica | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malpighiales |
Familie: | Phyllanthaceae Martynov, 1820 |
Genera | |
Die Phyllanthaceae is 'n groot familie van blomdraënde plante.
Die familie sluit ongeveer 2 000 spesies in 53 genera in. Meer as die helfte daarvan is lede van die genus Phyllanthus. Díé genus is in die tropiese en subtropiese streke van beide halfronde verteenwoordig en van sy spesies is sedert 2000 jaar vir ayurvedies-mediese doeleindes gebruik.[1] Die familie is vroeër as deel van die Euphorbiaceae beskou, maar die Phyllanthaceae onderskei hulle deur die afwesigheid van melksap en die teenwoordigheid van twee ovules in die eierstok se lokule. Die meeste lede van hierdie familie is bome of houtagtige struike, maar sommige is klimmers of kruidagtige plante. [2]
Sommige soorte van die genera Andrachne, Antidesma, Bischofia, Breynia, Margaritaria en Phyllanthus word gekweek en Uapaca verskaf eetbare vrugte.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)