Phyllis Avery

Phyllis Avery
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1922-11-14)14 November 1922
Sterfte 19 Mei 2011 (op 88)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Phyllis Avery (14 November 1922 – 19 Mei 2011) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Queen for a Day (1951) en in die televisiereekse The Red Skelton Hour (1951), The Ray Milland Show (1953), en The Rifleman (1958).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne