Phyllis Brooks

Phyllis Brooks
Geboorte (1915-07-18)18 Julie 1915
Sterfte 1 Augustus 1995 (op 80)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1934–1952
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Phyllis Brooks (18 Julie 1915 – 1 Augustus 1995) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Dangerously Yours (1937), Little Miss Broadway (1938), Charlie Chan in Honolulu (1938), en In Old Chicago (1938).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne