Phyllis Coates

Phyllis Coates
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Gypsie Ann Evarts Stell
Geboorte (1927-01-15)15 Januarie 1927
Sterfte 11 Oktober 2023
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1944–1996
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Phyllis Coates (gebore 15 Januarie 1927-11 Oktober 2023) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Superman and the Mole-Men (1951) en Goodnight, Sweet Marilyn (1989), en in die televisiereekse Adventures of Superman (1952) en Lois & Clark: The New Adventures of Superman (1993).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne