Phyllis Somerville

Phyllis Somerville
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Phyllis Jeanne Somerville
Geboorte 12 Desember 1943 (1943-12-12) (81 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Phyllis Somerville (gebore 12 Desember 1943) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Little Children (2006), The Curious Case of Benjamin Button (2008), Surviving Family (2012), en Stoker (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne