Piero die Jigtige | |
---|---|
Portret van Piero deur Bronzino. | |
Gebore | 19 September 1416 Florence, Republiek van Florence |
Sterf | 2 Desember 1469 (op 53) Florence, Republiek van Florence |
Eggenoot | Lucrezia Tornabuoni |
Piero di Cosimo de' Medici (die Jigtige), (Italiaans: Piero "il Gottoso") (19 September 1416 - 2 Desember 1469)[1] was van 1464 tot 1469 die de facto heerser van Florence tydens die Italiaanse Renaissance.