Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Pierre-Luc Brillant | |
![]() | |
Brillant, 2016
| |
Geboorte | 29 Januarie 1978 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Akteur, komponis, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Pierre-Luc Brillant (gebore 29 Januarie 1978) is 'n Kanadese akteur, komponis, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente C.R.A.Z.Y. (2005) en Le nid (2018), en in die televisiereekse Nos étés (2005) en C.A. (2006).