Pierre-Simon Laplace

Pierre-Simon Laplace
Gebore 23 Maart 1749
Beaumont-en-Auge, Frankryk
Oorlede 5 Maart 1827 (op 77)
Parys, Frankryk
Nasionaliteit Vlag van Frankryk Frankryk
Vakgebied Sterrekunde en wiskunde
Instelling(s) École Militaire (1769–1776)
Alma mater Universiteit van Caen
Ander akademiese adviseur(s) Jean d'Alembert, Christophe Gadbled, Pierre Le Canu
Doktorale student(e) Siméon Denis Poisson
Handtekening

Pierre-Simon Laplace (Beaumont-en-Auge, 23 Maart 1749Parys, 5 Maart 1827) was ’n Franse wiskundige, fisikus en sterrekundige wie se werk van groot belang was vir die ontwikkeling van wiskundige sterrekunde en statistiek.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne