Pieter Bleeker | |
Geboortenaam | Pieter Bleeker |
---|---|
Gebore | 10 Julie 1819 Zaandam |
Oorlede | 24 Januarie 1878 (op 58) Den Haag, Nederland |
Nasionaliteit | Nederlands |
Vakgebied | igtiologie, medies, herpetologie |
Instelling(s) | Royal Dutch Academy of Sciences National Museum of Natural History (Frankryk) Royal Netherlands Institute of Southeast Asian and Caribbean Studies |
Pieter Bleeker (10 Julie, 1819, Zaandam – 24 Januarie, 1878, Den Haag) was 'n Nederlandse dokter, igtioloog en herpetoloog. Hy is ook bekend vir sy boek, Atlas Ichthyologique des Orientales Neerlandaises, sy groot werk oor visse in oos-Asië wat tussen 1862 en 1877 gepubliseer is.