Ds. Pieter Gerhardus Meiring (Worcester, 20 Desember 1866 – Kaapstad, 15 Mei 1938) was 'n leraar van die Nederduitse Gereformeerde Kerk en redakteur van die Kerk se weekblad, die Kerkbode.
Developed by Nelliwinne