Pieter III | |
---|---|
Keiser van die Hele Rusland | |
Dinastie | Romanof |
Bewind | 1762 |
Volle naam | Karl Peter Ulrich |
Ander titels | Tsaar Hertog van Holstein-Gottorp Koning van Finland |
Gebore | 21 Februarie 1728 |
Gesterf | 17 Julie 1762 |
Voorganger | Elisabeth |
Opvolger | Katharina II |
Gade | Katharina II |
Kinders | Paul (?) Anna Petrowna (?) |
Vader | Charles Frederick, hertog van Holstein-Gottorp |
Moeder | Anna Petrowna van Rusland |
Pieter III Fjodorowitsj (Russies: Пётр III Фёдорович; Pjotr III Fjodorowitsj; 21 Februarie 1728 – 17 Julie 1762) was in 1762 ses maande lank keiser van Rusland. Volgens die meeste historici was hy onvolwasse en uiters pro-Pruisies, wat hom ’n baie ongewilde leier gemaak het. Sy bewind is omvergewerp in ’n staatsgreep deur sy vrou, Katharina die Grote