Pietie Norval

Piet Norval
Volle naam Pieter Norval
Bynaam Pietie
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Woonplek Kaapstad, Wes-Kaap[1]
Geboortedatum 7 April 1970 (1970-04-07) (54 jaar oud) [1]
Geboorteplek Kaapstad
Lengte 1,85 m[1]
Gewig 88 kg[1]
Begin professioneel 1988[1]
Afgetree 2001
Spelstyl Regshandig (eenhandig handrughou)[1]
Loopbaan-wengeld $1 832 303 (soos in 2001)[1] (430ste van alle tye)[2]
Enkelspel
Loopbaanrekord 4–12 (25%)[1]
Loopbaantitels 0[1]
Hoogste rang No. 125 (19 Junie 1989)[1]
Groot toernooie
Olimpiese Spele KE (1996)
Dubbelspel
Loopbaan-rekord 329–300 (54,83%)[1]
Loopbaantitels 14[1]
Hoogste rang No. 16 (16 Januarie 1995)[1]
Australiese Ope KE (1997)
Franse Ope KE (1993)
Wimbledon HE (1991)
VSA-Ope KE (1998)
Groot dubbelspeltoernooie
Olimpiese Spele Silwermedalje (1992)
Gemengde dubbelspel
Loopbaan-rekord
Loopbaantitels 1
Grand Slam-gemengdedubbelspeluitslae
Franse Ope W (1999)
Laaste opgedateer op: 23 Februarie 2021.

Piet Norval (1970-) is 'n voormalige Suid-Afrikaanse tennisspeler wat tussen 1988 en 2001 professioneel tennis gespeel het. Norval het veertien ATP-dubbelspeltoernooie gewen en daarnaas tot 'n verdere een-en-twintig eindstryde deurgedring. Tydens die Olimpiese Somerspele van 1992 het hy saam met Wayne Ferreira 'n silwermedalje in Barcelona verower. In 1999 wen hy die gemengde dubbelspel op Roland Garros saam met die Sloweense Katarina Srebotnik. Hy het in 2001 uit tennis afgetree.

  1. 1,00 1,01 1,02 1,03 1,04 1,05 1,06 1,07 1,08 1,09 1,10 1,11 1,12 (en) "Player profile – Piet Norval". ATP World Tour. Besoek op 23 Februarie 2021.
  2. (en) "Career Prize Money" (PDF). Pro Tennis Live. 22 Februarie 2021. Besoek op 23 Februarie 2021.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne