Pius Langa

Pius Langa

Ampstermyn
Junie 2005 – Oktober 2009
Vise Dikgang Moseneke
President Thabo Mbeki
Voorafgegaan deur Arthur Chaskalson
Opgevolg deur Sandile Ngcobo

Adjunkhoofregter van Suid-Afrika
Ampstermyn
November 2001 – Junie 2005
President Thabo Mbeki
Voorafgegaan deur Homself (as Adjunkpresident van die Konstitusionele Hof)
Opgevolg deur Dikgang Moseneke

Adjunkpresident van die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika
Ampstermyn
Augustus 1997 – November 2001
Voorafgegaan deur Ismail Mahomed
Opgevolg deur Homself (as Adjunkhoofregter)

Persoonlike besonderhede
Gebore Pius Nkonzo Langa
(1939-03-25)25 Maart 1939
Bosbokrand, Transvaal, Unie van Suid-Afrika
Sterf 24 Julie 2013 (op 74)
Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika
Eggenoot/-note Thandekile Mncwabe
Alma mater Universiteit van Suid-Afrika

Pius Langa (25 Maart 1939[1] – 24 Julie 2013[2]) was die hoofregter van die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika.[1] Hy is in 1994 deur Nelson Mandela tot die bank aangestel; word in 2001 die adjunkhoofregter; en is in 2005 deur Thabo Mbeki tot hoofregter bevorder. Hy tree in Oktober 2009 af en is in 2013, op 74 jarige ouderdom, na 'n lang siekbed oorlede.

  1. 1,0 1,1 (en) "Konstitusionele Hof van Suid-Afrika – Regters". Constitutionalcourt.org.za. Besoek op 24 Julie 2013.
  2. (en) Staff. "Pius Langa dies aged 74". News24. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Desember 2018. Besoek op 24 Julie 2013.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne