Pixie Davies

Pixie Davies
Geboorte 9 Desember 2006 (2006-12-09) (18 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Pixie Davies (gebore 9 Desember 2006) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Miss Peregrine's Home for Peculiar Children (2016) en Mary Poppins Returns (2018), en in die televisiereeks Humans (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne