Pixley ka Isaka Seme | |
![]() Pixley ka Isaka Seme in 1906 | |
Stigter en 1ste president van die African National Congress
| |
Ampstermyn 1930 – 1936 | |
Persoonlike besonderhede
| |
---|---|
Gebore | Daggakraal, Oos-Transvaal, Unie van Suid-Afrika | 1 Oktober 1881
Sterf | 5 Desember 2013 (op 95) Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika |
Politieke party | African National Congress |
Pixley ka Isaka Seme (1881 - Junie 1951) was een van die eerste swart advokate in Suid-Afrika (Alfred Mangena was die eerste swart prokureur, Duma Nokwe die eerste swart advokaat), en 'n stigter en president van die African National Congress.