Platinum

78 iridiumplatinumgoud
Pd

Pt

Ds
Algemeen
Naam, simbool, getal platinum, Pt, 78
Chemiese reeks oorgangsmetale
Groep, periode, blok 10, 6, d
Voorkoms gryswit metaal
Atoommassa 195,084 (1) g/mol
Elektronkonfigurasie [Xe] 4f145d96s1
Elektrone per skil 2, 8, 18, 32, 17, 1
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) 21,45 g/cm³
Vloeistof digtheid teen s.p. 19,77 g/cm³
Smeltpunt 2 041,4 K
(1 768,3 °C)
Kookpunt 4 098 K
(3 825 °C)
Smeltingswarmte 22,17 kJ/mol
Verdampingswarmte 469 kJ/mol
Warmtekapasiteit (25 °C) 25,86 J/(mol·K)
Dampdruk
P/Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 k
teen T/K 2 330 (2 550) 2 815 3 143 3 556 4 094
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur kubies vlakgesentreerd
Ruimtegroep Fm3m  nommer: 225
Strukturbericht-kode A1
Oksidasietoestande 6, 5, 4, 3, 2, 1, -1, -2
(matige basiese oksied)
Elektronegatiwiteit 2,28 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 870 kJ/mol
2de: 1 791 kJ/mol
Atoomradius 139 pm
Atoomradius (ber.) geen data pm
Kovalente radius 136±5 pm
Van der Waals-radius 175 pm
Diverse
Magnetiese rangskikking paramagneties
Elektriese resistiwiteit (20 °C) 105 nΩ·m
Termiese geleidingsvermoë (300 K) 71,6 W/(m·K)
Termiese uitsetting (25 °C) 8,8 µm/(m·K)
Spoed van klank (dun staaf) (20 °C) geen data m/s
Young se modulus 125 - 240 GPa
Skuifmodulus 61 GPa
Massamodulus 230 GPa
Poissonverhouding 0.38
Mohs se hardheid 4 - 4,5
Vickers hardheid 549 MPa
Brinell hardheid 392 MPa
CAS-registernommer 7440-06-4
Vernaamste isotope
Isotope van Platinum
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
190Pt 0,014% 6,5×1011 α 3,18 186Os
191Pt sin 2,76 dae e ? 191Ir
192Pt 0,782% Pt is stabiel met 56 neutrone
193Pt sin 50 jaar e ? 193Ir
193mPt sin 4,33 dae IO 0,1355e 193Pt
194Pt 32,967% Pt is stabiel met 116 neutrone
195Pt 33,832% Pt is stabiel met 117 neutrone
195mPt sin 4,02 dae IO 0,1297e 195Pt
196Pt 25,242% Pt is stabiel met 118 neutrone
197Pt sin 19,8913 uur β 0,719 197Au
197mPt sin 1,59 uur IO 0,3465 197Pt
198Pt 7,163% Pt is stabiel met 120 neutrone
Portaal Chemie

Platinum is 'n chemiese element met die chemiese simbool Pt en 'n atoomgetal van 78. Die naam van die element is afgelei vanaf die Spaanse term platina del Pinto, wat letterlik vertaal word na “kleine silwer van die Pintorivier”.[1] Dit is deel van die Groep 10 elemente in die periodieke tabel van elemente. Platinum is redelik dig, pletbaar, smeebaar, 'n edelmetaal, en 'n oorgangsmetaal.

Die kleur daarvan is gryswit, dit is korrosiebestand en word gevind in sommige nikkel- en koperertse saam met vrye elemente. Platinum word gebruik in juweliersware, laboratoriumtoerusting, elektriese kontakpunte en elektrodes, platinum weerstandtermometers, tandartse se toerusting en katalitiese omsetters.

  1. Woods, Ian (2004). The Elements: Platinum. The Elements (in English). Benchmark Books. ISBN 978-0761415503.{{cite book}}: AS1-onderhoud: onerkende taal (link)

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne