Die Plymouth Rock is 'n mak hoenderras van Amerikaanse oorsprong. Dit het sy oorsprong in Nieu-Engeland in die 19de eeu uit kruisteling van Dominiques en Swart Javas.
Die hoender is rustig, gemoedelik en ook 'n baie goeie lêer. Daar is oor die loop van jare vele kleure ontwikkel soos: ligbruin, swart, gestreep, ens.