Podolsk Подольск | |
---|---|
Stad | |
'n Lugfoto van Podolsk | |
Koördinate: 55°25′0″N 37°32′0″O / 55.41667°N 37.53333°O | |
Staat | Rusland |
Oblast | Moskou |
Stigting | 1627 |
Regering | |
• Burgemeester | Nikolai Igorjewitsj Pestof |
Oppervlak | |
• Stedelik | 37,92 km2 (14,64 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad | 218 537 |
Tydsone | UTC+3 (MSK) |
• Somertyd | UTC+4 (MSD) |
Webwerf | Podolsk |
Podolsk (Russies: Подо́льск) is 'n nywerheidstad in die Russiese Moskou-oblast, sowat 40 km suid van Moskou. Die stad dien as die administratiewe hoofstad van die rajon Podolsk. Podolsk, wat aan die Pachra-rivier (een van die sytakke van die Moskwa-rivier) geleë is, is die grootste nedersetting in die Moskou-oblast met 'n bevolking van 218 537 (2014).