Poetoranaplato* | |
---|---|
Unesco-wêrelderfenisterrein | |
![]() | |
’n Tipiese Poetoranalandskap. | |
Ligging in Rusland | |
Koördinate: 69°02′49″N 94°09′29″O / 69.04694°N 94.15806°O | |
Lande | ![]() |
Tipe | Natuur |
Kriteria | vii, ix |
Verwysings | 1234 |
Streek† | Europa |
Inskripsiegeskiedenis | |
Inskripsie | 2010 (34ste Sessie) |
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn. † Streek soos deur Unesco geklassifiseer. |
Die Poetoranaplato (Russies: плато Путорана) of die Poetoranagebergte is ’n hoogliggende, bergagtige gebied in die noordweste van die Sentraal-Siberiese Plato, suid van die Taimir-skiereiland. Die hoogste berg in die reeks is Berg Kamen (1 700 m bo die seevlak).