Pofadder
|
|
|
|
|
Wetenskaplike klassifikasie
|
Koninkryk:
|
|
Filum:
|
|
Subfilum:
|
|
Klas:
|
|
Orde:
|
|
Suborde:
|
|
Familie:
|
|
Subfamilie:
|
|
Genus:
|
|
Spesie:
|
B. arietans
|
Binomiale naam
|
Bitis arietans
|
|
verspreidingsgebied
|
Sinonieme
|
- Cobra lachesis – Laurenti, 1768
- Cobra clotho – Laurenti, 1768
- [Coluber] Lachesis – Gmelin, 1788
- [Coluber] Clotho – Gmelin, 1788
- C[oluber]. Bitin – Bonnaterre, 1790
- Col[uber]. Intumescens – Donndorff, 1798
- Vipera severa – Latreille In Sonnini & Latreille, 1801
- [Vipera (Echidna)] arietans – Merrem, 1820
- Vipera inflata – Burchell, 1822
- Echidna arietans – Wagler, 1828
- Vip[era]. brachyura – Cuvier, 1829
- Vipera arietans – Schlegel, 1837
- Clotho [(Bitis)] arietans – Gray, 1842
- Clotho [(Bitis)] lateristriga – Gray, 1842
- Echidna arietans – Duméril, Bibron & Duméril, 1854
- Bitis arietans – Günther, 1858
- Bitis arietans – Boulenger, 1896
- Cobra lachesis – Mertens, 1937
- Bitis lachesis – Mertens, 1938
- Bitis lachesis lachesis – Witte, 1953
- Bitis arietans arietans – Loveridge, 1953
- Bitis arietans peghullae – Steward, 1973
- Bitis arietans – Golay et al., 1993
- Vipera (Clotho) arietans – Herprint Int'l, 1994
- Bitis arietans – Spawls & Branch, 1995[1]
|
Die pofadder (Bitis arietans of Bitis lachesis) is 'n slang wat tot die familie van adders (Viperidae) hoort. Dit word aangetref in die savanne en graslande van Marokko en Wes-Arabië, dwarsoor Afrika behalwe in die Sahara en reënwoudgebiede. Dié slang is verantwoordelik vir die meeste slangbytsterftes in Afrika te danke aan vele faktore, soos bv. sy wye verspreiding, algemene voorkoms in digbevolkte gebiede, en aggressiewe ingesteldheid. Twee subspesies word tans erken, insluitende die genoemde subspesies wat hier beskryf word.
- ↑ McDiarmid RW, Campbell JA, Touré T. 1999. Snake Species of the World: A Taxonomic and Geographic Reference, vol. 1. Herpetologists' League. 511 pp. ISBN 1-893777-00-6 (series). ISBN 1-893777-01-4 (volume).