Polites (seun van Priamos)

Hippolyte Flandrin, Polites

In die Griekse mitologie was Polites (Grieks: Πολίτης) die binne-egtelike seun van Koning Priamos en Koningin Hekabe. Hy was bekend vir sy vlugheid.[1] Hy was 'n prins van Troje, en broer van 49 ander kinders, insluitende 12 dogters. Hy is gedood deur Neoptolemus (Pyrrhus), seun van Achilles, wat daarna sy vader gedood het.[2] Hy is ook bekend onder sy familie as die "verdediger van Troje."

  1. Homeros. Ilias, II, 791; XIII, 533.
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named springer

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne