Polly Draper

Polly Draper
Geboortenaam Polly Carey Draper
Geboorte 15 Junie 1955 (1955-06-15) (69 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Nat Wolff
Alex Wolff
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en vervaardiger
Aktiewe jare 1985–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Polly Draper (gebore 15 Junie 1955) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Naked Brothers Band: The Movie (2005) en Stella's Last Weekend (2018), en in die televisiereekse Thirtysomething (1987) en The Naked Brothers Band (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne