Polly Holliday | |
![]() | |
Geboorte | 2 Julie 1937 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Polly Holliday (gebore 2 Julie 1937) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Gremlins (1984), The Parent Trap (1998), en The Heartbreak Kid (2007), en in die televisiereeks Alice (1976).