Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Polly Walker | |
Geboortenaam | Polly Alexandra Walker |
---|---|
Geboorte | 19 Mei 1966 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1989–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Polly Walker (gebore 19 Mei 1966) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Emma (1996), Clash of the Titans (2010), en John Carter (2012), en in die televisiereeks Rome (2005).