Pomare I | |
---|---|
Koning | |
![]() | |
Pomare I (olieverfskildery, John Webber, 1777) | |
Dinastie | Pomare |
Bewind | 1788 – 13 Februarie 1791 |
Volle naam | Tu-nui-ea’a-i-te-Atua-i-Tarahoi Vaira’atoa Taina |
Ander titels | Hoofman |
Gebore | c. 1753 |
Pare, Tahiti | |
Gesterf | 3 Desember 1803 |
Matavai, Tahiti | |
Voorganger | Nuwe amp |
Opvolger | Pomare II |
Eggenote | Tu-ra’i-Ari’i Te-ra’i-mano |
Tetua-nui-rei-a-ite Ra’iatea-i-Nu’urua | |
Pateamai Vairareti Teano | |
Pepiri (junior vrou) | |
Kinders | Pomare II Teri’i Tapa-nui Vehiatua V Te Ari’i-na-vaho-roa ’n Seun ’n Dogter |
Vader | Teu Tunuieaite Atua |
Moeder | Tetupaia-i-Hauiri |
Pomare I of Pōmare I (omstreeks 1753 – 3 September 1803) (ook bekend as Tu of Outu), was van 1788 tot 1791 die eerste koning van die Koninkryk Tahiti en die stigter van die Pomare-dinastie.[1] Hy het in 1791 geabdikeer, maar sy mag tot in 1803 behou as regent tydens die heerskappy van sy minderjarige opvolger, sy seun Pomare II.