Pomare IV

Pomare IV
Koningin
Koningin Pomare IV (Charles Giraud, Musée du quai Branly).
Dinastie Pomare
Bewind 11 Januarie 1827 – 17 September 1877
Volle naam ʻAimata Pōmare IV Vahine-o-Punuateraʻitua
Gebore (1813-02-28)28 Februarie 1813
Pare, Tahiti
Gesterf 17 September 1877 (op 64)
Koninklike paleis, Papeete, Tahiti
Voorganger Pomare III
Opvolger Pomare V
Gade van Tapoa II
Ariʻifaʻaite
Kinders O.a. Ariʻiaue
Pomare V
Teriʻimaevarua II
Tamatoa V
Punuariʻi Teriʻitapunui
Teriʻitua Tuavira
Vader Pomare II
Moeder Teriʻitoʻoterai Tere-moe-moe

Pomare IV of Pōmare IV (28 Februarie 181317 September 1877; volle naam ʻAimata Pōmare IV Vahine-o-Punuateraʻitua) was van 1827 tot 1877 die vierde monarg van die Koninkryk Tahiti. Sy was ook bekend as ʻAimata – "oog-eter", na aanleiding van die destydse gebruik dat die heerser die oog van ’n verslane vyand geëet het.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne