Pongola uPhongolo | |
---|---|
Koördinate: 27°23′0″S 31°37′0″O / 27.38333°S 31.61667°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | Zululand |
Munisipaliteit | uPhongolo |
Regering | |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,60 km2 (1,39 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 403 |
• Digtheid | 390/km2 (1 000/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 57.3% |
• Indiërs/Asiërs | 3.4% |
• Bruin mense | 0.6% |
• Swart mense | 37.9% |
• Ander | 0.6% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 55.6% |
• Zoeloe | 30.5% |
• Engels | 8.6% |
• Swazi | 1.4% |
• Ander | 3.9% |
Poskode (strate) | 3170 |
Skakelkode | 034 |
Pongola is 'n klein dorpie op die N2 nasionale pad, net suid van Eswatini, in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.
Die dorp kry sy naam van die Pongolarivier, wat op sy beurt sy naam ontleen het aan die isiZulu-woord vir 'n vat of trog, wat verwys na die diep en soms lang poele wat in hierdie rivier voorkom.[2][3]