Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Poni Adams | |
![]() | |
Geboorte | 7 Augustus 1918 |
---|---|
Sterfte | 21 Mei 2014 (op 95) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Poni Adams (7 Augustus 1918 – 21 Mei 2014) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Brute Man (1946), Batman and Robin (1949), Gun Law Justice (1949), en Master Minds (1949).