Poolse nasionale sokkerspan

Poole
Volle naam Poolse nasionale sokkerspan
Bynaam/me Biało-Czerwoni (Die Wit-Rooies)
Orły (Die Arende)
Stigting 1921
Afrigter Michał Probierz
Kaptein Robert Lewandowski
Liga UEFA
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Die Poolse nasionale sokkerspan verteenwoordig Pole in internasionale sokker en word beheer deur die Poolse Sokkervereniging (PZPN). Pole het sedert 1921 aan internasionale sokker deelgeneem. Hulle het twee keer bronsmedaljes in die FIFA Wêreldbeker gewen (1974 en 1982) en goud gewen by die Olimpiese Spele in 1972.[1]

  1. "Football at the 1972 Munich Summer Games". Sports Reference (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 April 2020. Besoek op 19 Februarie 2018.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne