Poorna Jagannathan

Poorna Jagannathan
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2001–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Poorna Jagannathan (gebore 22 Desember 1972) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Delhi Belly (2011) en Thanks for Sharing (2012), en in die televisiereeks Gypsy (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne