Port Alfred (Nkwenkwezi ingereken) | |
---|---|
Die hoofbrug in Port Alfred. | |
Koördinate: 33°35′30″S 26°53′15″O / 33.59167°S 26.88750°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Sarah Baartman |
Munisipaliteit | Ndlambe |
Stigting | 1821[1] |
Regering | |
• Tipe | Stadsraad |
• Burgemeester | Sipho Tandani |
Oppervlak | |
• Totaal | 46,6 km2 (18,0 vk. myl) |
Bevolking (2011) | |
• Totaal | 25 859 |
• Digtheid | 555/km2 (1 440/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 16.7% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 6.8% |
• Swart mense | 75.8% |
• Ander | 0.4% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 71.2% |
• Engels | 14.4% |
• Afrikaans | 11.4% |
• Ander | 3.1% |
Poskode (strate) | 6170 |
Poskode (posbusse) | 6170 |
Skakelkode | 046 |
Webwerf | http://www.portalfred.co.za/ |
Port Alfred is 'n gewilde vakansieoord in die Oos-Kaapprovinsie, Suid-Afrika, wat uitstekende geriewe vir alle soorte watersport bied. Die dorp lê by die monding van die Kowierivier, halfpad tussen Port Elizabeth en Oos-Londen op die R72-pad. Die Methodist Settlers' Church uit die jaar 1827 is 'n nasionale monument.