Pou | ||||
Latynse naam | Pavo | |||
Genitief | Pavonis | |||
Afkorting | Pav | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 20h | |||
Deklinasie | -65º | |||
Grootte | 378 vk. grade (44ste) | |||
Kwadrant | SQ4 | |||
Besonderhede | ||||
Hoofsterre | 7 | |||
Helderste ster | Alpha Pavonis (Pou) | |||
Naaste ster | SCR 1845-6357 | |||
Sterre helderder as 3 m | 1 | |||
Sterre met planete | 5 | |||
Messier-voorwerpe | 0 | |||
Bayer-/Flamsteed-sterre | 24 | |||
Meteoorreëns | Delta-Pavoniede | |||
Aangrensende sterrebeelde | ||||
Oktant, Paradysvoël, Altaar, Teleskoop, Indiër | ||||
|
Die Pou (Latyn: Pavo) is ’n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit is een van die 12 sterrebeelde wat in die 16de eeu deur Petrus Plancius geskep is na aanleiding van waarnemings deur Pieter Dirkszoon Keyser en Frederick de Houtman.