Pous Damasus II | |
---|---|
![]() | |
Geboortenaam | Poppo von Brixen |
Pontifikaat begin | 17 Julie 1048 |
Pontifikaat eindig | 9 Augustus 1048 |
Voorganger | Benedictus IX |
Opvolger | Leo IX |
Gebore | Beiere, Duitsland |
Sterf | 9 Augustus 1048 Palestrina, Italië |
Ander pouse genaamd Damasus |
Damasus II was die 151ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk.