Deusdedit | |
---|---|
![]() | |
Geboortenaam | Deusdedit, seun van Stephanus |
Pontifikaat begin | 19 Oktober 615 |
Pontifikaat eindig | 8 November 618 |
Voorganger | Bonifatius IV |
Opvolger | Bonifatius V |
Gebore | Rome, Italië |
Sterf | 8 November 618 Rome, Italië |
Deusdedit (ook Adeodatus I genoem) was die 68ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk.