Pous Gregorius XII | |
---|---|
Geboortenaam | Angelo Correr |
Pontifikaat begin | 30 November 1406 |
Pontifikaat eindig | 4 Julie 1415 |
Voorganger | Innocentius VII |
Opvolger | Martinus V |
Gebore | ± 1325 Venesië, Italië |
Sterf | 18 Oktober 1417 Recanati, Italië |
Ander pouse genaamd Gregorius |
Gregorius XII was die 205de pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1406 tot 1415 en een van die min pouse wat vrywillig afgetree het. Sy aftrede het 'n einde gemaak aan die Westerse Skisma.