Pous Johannes XIX | |
---|---|
Geboortenaam | Romanus van Tusculum |
Pontifikaat begin | 19 April 1024 |
Pontifikaat eindig | 20 Oktober 1032 |
Voorganger | Benedictus VIII |
Opvolger | Benedictus IX |
Gebore | Rome, Italië |
Sterf | 20 Oktober 1032 Rome, Italië |
Ander pouse genaamd Johannes |
Johannes XIX was die 144ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk en die tweede Tusculum pous[1].