Pous Johannes XXII | |
---|---|
Geboortenaam | Jacques Duèze |
Pontifikaat begin | 7 Augustus 1316 |
Pontifikaat eindig | 4 Desember 1334 |
Voorganger | Clemens V |
Opvolger | Benedictus XII |
Gebore | 1249 Cahors, Frankryk |
Sterf | 4 Desember 1334 Avignon, Frankryk |
Ander pouse genaamd Johannes |
Johannes XXII was die 196ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk en die tweede pous wat in Avignon gebly het van 1316 tot 1334. Hy is een van die min pouse wat van kettery beskuldig is.