Pous Johannes XXIII | |
---|---|
Geboortenaam | Angelo Giuseppe Roncalli |
Pontifikaat begin | 28 Oktober 1958 |
Pontifikaat eindig | 3 Junie 1963 |
Voorganger | Pius XII |
Opvolger | Paulus VI |
Gebore | 25 November 1881 Sotto il Monte, Italië |
Sterf | 3 Junie 1963 Rome, Italië |
Ander pouse genaamd Johannes |
Sint Pous Johannes XXIII | |
---|---|
Gebore | 25 November 1881, Sotto il Monte, Italië |
Sterfte | 3 Junie 1963, Rome, Italië |
Vereer in | Rooms-Katolieke Kerk Evangeliese Lutherse Kerk in Amerika Anglikaanse Kerk van Kanada Episkopaalse Kerk van die Verenigde State van Amerika |
Saligverklaring | 3 September 2000, Sint Pietersplein, Vatikaanstad deur Pous Johannes Paulus II |
Heiligverklaring | 27 April 2014, Sint Pietersplein, Vatikaanstad deur Pous Franciskus |
Feesdag | 11 Oktober (Rooms-Katolieke Kerk) 3 Junie (Evangeliese Lutherse Kerk in Amerika) 4 Junie (Anglikaanse Kerk van Kanada en Episkopale Kerk) |
Attribute | Pouslike klere, pouslike tiara, Camauro |
Beskermheilige | Pouslike afgevaardigdes,[1] Patriargie van Venesië, Tweede Vatikaanse Konsilie, Christelike eenheid,[2][3] Bisdom van Bergamo,[4] Sotto il Monte, Valsamoggia[5] |
Pous Johannes XXIII was die 261ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1958 tot 1963. Hy was aan die bewind vir 4 jaar 7 maande en 6 dae. Pous Johannes is salig verklaar deur Pous Johannes Paulus II en heilig verklaar deur Pous Franciskus. Sy feesdag is op 11 Oktober die dag waarop die Tweede Vatikaanse Konsilie wat deur hom georganiseer is, geopen is.