Pous Marinus I | |
---|---|
![]() | |
Pontifikaat begin | 16 Desember 882 |
Pontifikaat eindig | 15 Mei 884 |
Voorganger | Johannes VIII |
Opvolger | Adrianus III |
Gebore | Gallese, Umbrië |
Sterf | 15 Mei 884 Rome, Italië |
Ander pouse genaamd Marinus |
Marinus I was die 108ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk. Die naam is in die Middeleeue dikwels verwar met Martinus.