Pous Nicolaas IV | |
---|---|
Geboortenaam | Girolamo Masci d’Ascoli |
Pontifikaat begin | 22 Februarie 1288 |
Pontifikaat eindig | 4 April 1292 |
Voorganger | Honorius IV |
Opvolger | Celestinus V |
Gebore | 30 September 1227 Lisciano, Italië |
Sterf | 4 April 1292 Rome, Italië |
Ander pouse genaamd Nicolaas |
Nicolaas IV was die 191ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1288 tot 1292 na 'n sedis vacatio van tien maande.