Pous Stefanus III (IV) | |
---|---|
![]() | |
Pontifikaat begin | 7 Augustus 767 |
Pontifikaat eindig | 24 Januarie 772 |
Voorganger | Paulus I |
Opvolger | Adrianus I |
Gebore | ±720 Sisilië |
Sterf | 24 Januarie 772 Rome, Italië |
Ander pouse genaamd Stefanus |
Stefanus III (IV) was die 94ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk. Weens die statusverandering van Pous Stefanus (II), was Stefanus III vanaf die begin van die 13de eeu tot 1961 bekend as Stefanus IV en was hy die 95ste pous. Sien Lys van pouse (die onderafdeling: Die spesiale geval van Pous Stefanus (II)) vir volle besonderhede.