Pous Stefanus IX (X) | |
---|---|
![]() | |
Geboortenaam | Frederik van Lotaringe |
Pontifikaat begin | 2 Augustus 1057 |
Pontifikaat eindig | 29 Maart 1058 |
Voorganger | Victor II |
Opvolger | Nicolaas II |
Gebore | ± 1020 Lotaringe |
Sterf | 29 Maart 1058 Florence, Italië |
Ander pouse genaamd Stefanus |
Stefanus IX (X) was die 154ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk. Weens die statusverandering van Pous Stefanus (II), was Stefanus IX vanaf die begin van die 13de eeu tot 1961 bekend as Stefanus X en was hy die 155ste pous. Sien Die spesiale geval van Pous Stefanus (II) vir volle besonderhede.