Pous Celestinus IV | |
---|---|
![]() | |
![]() | |
Geboortenaam | Goffredo de Castiglione |
Pontifikaat begin | 25 Oktober 1241 |
Pontifikaat eindig | 10 November 1241 |
Voorganger | Gregorius IX |
Opvolger | Innocentius IV |
Gebore | Milaan, Italië |
Sterf | 10 November 1241 Rome, Italië |
Ander pouse genaamd Celestinus |
Celestinus IV was die 179ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk vir sewentien dae in 1241. Vir ander kort pontifikate sien Lys van kortste pontifikate.