Pous Paulus IV | |
---|---|
![]() | |
![]() | |
Geboortenaam | Gian Pietro Carafa |
Pontifikaat begin | 23 Mei 1555 |
Pontifikaat eindig | 18 Augustus 1559 |
Voorganger | Marcellus II |
Opvolger | Pius IV |
Gebore | 28 Junie 1476 Capriglio, Italië |
Sterf | 18 Augustus 1559 Rome, Italië |
Ander pouse genaamd Paulus |
Paulus IV was die 223ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1555 tot 1559. Hy is die mede-stigter van die Orde van die Teatyners.