Pous Stefanus VIII (IX) | |
---|---|
Pontifikaat begin | 14 Julie 939 |
Pontifikaat eindig | Laat Oktober 942 |
Voorganger | Leo VII |
Opvolger | Marinus II |
Gebore | Rome, Italië |
Sterf | Laat Oktober 942 Rome, Italië |
Ander pouse genaamd Stefanus |
Stefanus VIII (IX) was die 127ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk. Weens die statusverandering van Pous Stefanus (II), was Stefanus VIII vanaf die begin van die 13de eeu tot 1961 bekend as Stefanus IX en was hy die 128ste pous. Sien Die spesiale geval van Pous Stefanus (II) vir volle besonderhede.