Pous Urbanus VII | |
---|---|
Geboortenaam | Giovanni Battista Castagna |
Pontifikaat begin | 15 September 1590 |
Pontifikaat eindig | 27 September 1590 |
Voorganger | Sixtus V |
Opvolger | Gregorius XIV |
Gebore | 4 Augustus 1521 Rome, Italië |
Sterf | 27 September 1590 Rome, Italië |
Ander pouse genaamd Urbanus |
Urbanus VII was die 228ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk vir slegs 12 dae (of 13 as 'n mens die eerste en laaste dag beide tel) van 15 September tot 27 September 1590. Dit is die kortste pontifikaat ooit as die van Pous Stefanus (II) nie getel word nie. Sien Lys van kortste pontifikate.