Pretoria-Wes

Pretoria-Wes
Pretoria-Wes is in Gauteng
Pretoria-Wes
Pretoria-Wes
 Pretoria-Wes se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°45′7″S 28°9′14″O / 25.75194°S 28.15389°O / -25.75194; 28.15389
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Tshwane
Oppervlak
 • Totaal6,17 km2 (2,38 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal11 535
 • Digtheid1 870/km2 (4 800/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense16,8%
 • Indiërs/Asiërs3,2%
 • Bruin mense2,8%
 • Swart mense72,5%
 • Ander4,6%
Taal (2011)
 • Afrikaans 16,8%
 • Engels 15,1%
 • Noord-Sotho 10%
 • Zoeloe en Tswana 6% elk
 • Ander 24,3%
Poskode (strate)
0081
Poskode (posbusse)
0043
Skakelkode012
Grafstene in die Heldeakker.

Pretoria-Wes is 'n gevestigde ouer voorstad geleë net wes van Pretoria se sentrale besigheidsdistrik. Die Pretoria-skougrond, Pilditch-stadion en die Heldeakker is hier geleë.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Pretoria-Wes". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne