Priester Jan

"Preste" as die Keiser van Ethiopië, sit op 'n troon op 'n kaart van Oos-Afrika. Uit 'n atlas deur die Portugese kartograaf Diogo Homem vir Koningin Maria, c. 1555–1559.

Priester Jan (in Duits: Priesterkönig Johannes, in Nederlands: Pape Jan) was ‘n legendariese 12de eeuse Christelike heerser van ‘n koninkryk in die Verre Ooste. Reeds in geskrifte uit die vroeë Middeleeue kom sy naam voor. Die soektog na hierdie heerser het bygedra tot die ontdekkingsreise in en rondom Asië en Afrika.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne