Prins Dmitri Romanof

Prins Dmitri Romanof
Prins Dmitri (middel) en sy vrou, Dorrit, by pres. Wladimir Poetin op ’n staatsonthaal.
Gebore
Dmitri Romanowitsj Romanof

(1926-05-17)17 Mei 1926
Sterf31 Desember 2016 (op 90)
BeroepBankier
Bekend virHoof van die Huis van Romanof (betwis)
TitelPrins van Rusland
(Huis van Holstein-Gottorp-Romanof)
Termyn15 September 2014 – 31 Desember 2016
VoorgangerPrins Nikolaas Romanof
OpvolgerPrins Andrei Romanof
EggenootJohanna von Kauffmann
Dorrit Rewentlof
Ouer(s)Prins Roman Petrowitsj van Rusland en gravin Praskowia Sjeremetjewa
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "termyn"
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "opvolger"
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "voorganger"
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "ander"

Dmitri Romanowitsj Romanof (Russies: Дмитрий Романович Романов; 17 Mei 192631 Desember 2016)[1] was ’n afstammeling van Rusland se keiserhuis asook ’n bankier, filantroop en skrywer. Hy was ook ’n aanspraakmaker op die hoofskap van die keiserhuis.

  1. John James (red.). Almanach de Gotha (2013 uitg.). BOYE6. p. 340. ISBN 978 0 9575198 24.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne