Prins Hendrik van Battenberg

Prins Hendrik

Eggenote Prinses Beatrice van die Verenigde Koninkryk
Huis Battenberg
Kinders Alexander
Victoria Eugénie
Leopold
Maurice
Vader Prins Alexander van Hesse en by Ryn
Moeder Gravin Julia Hauke
Gebore (1858-10-05)5 Oktober 1858
Milaan
Oorlede 20 Januarie 1896 (op 37)
Naby Sierra Leone

Prins Hendrik van Battenberg (later Henry Maurice; 5 Oktober 1858 - 20 Januarie 1896) was ’n morganatiese afstammeling van die Huis van Hesse. Hy het lid van die Britse koningshuis geword toe hy trou met koningin Victoria se jongste kind, prinses Beatrice van die Verenigde Koninkryk. Deur sy dogter, prinses Victoria Eugénie van Battenberg, wat met die koning van Spanje getrou het, is Hendrik ’n voorouer van die huidige lede van die Spaanse koningshuis.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne